Ekstra klasse opsommings

R190,00 / LES

Standaard

 Een op Een weeklikse lesse


Word aanlyn met tutor gehou


Sessies strek 1 - 2 ure elk
​​​​​​​Gr 1-12


Toets en Eksamen Hersenning


Asook opsommings en videos

N kurses hulp


​​​​​​​N1 Wiskunde
N2 Wiskunde
N1 Wetenskap
​​​​​​​N2 Wetenskap

Individuele hulp asook N1 en N2 vraestelle met memos

Na Skool

KONTAK

Aanlyn Ekstra Klasse

Aanlyn Wiskunde Klasse​​​​​​​​​​​​​​

Met al die aktiwiteite wat ons kinders in vandag se jaag na lewe moet bywoon maak dit dinge bietjie moeilik om by wiskunde en wetenskap klasse by die skool aan te sluit.  

​​​​​​​Dan is daar ook natuurlik die probleem van vervoer, nie alle ouers kan altyd af vat by die werk om hulle kinders daar uit te kry nie.



Gelukkig bied ons nou 'n nuwe manier van leer aan wat baie gerieflik is teen 'n bekostigebare prys.  Ons bied nou ekstra klasse met opsommings aan wat by studente se tyd skedules sal aanpas.  Wiskunde en wetenskap skype klasse word aangebied in engels of afrikaans.  

My Image
Wiskunde Tutor

Kort Opsommende videos met animasie om jou fokus te behou

Kits Videos

My Image

Uitstekende Resultate

Praat self met vorige studente en ouers om te hoor van ons werk

Verbeter my kind se punte
My Image

Privaat Klasse

Aanlyn klasse ook beskikbaar vir Wiskunde en Wetenskap

Privaat Klasse

Bekostigbare Skool Hulpbronne

My Image

7

My Image
My Image
My Image
My Image
My Image
My Image
My Image

Aanlyn Klasse

Fokus Op CAPS

Bevoegde Leer Meester

Terugvoering aan ouers

Help met leer metodes

In die gemak van jou huis

Want ons gee REGTIG om !!

Persoonlike Aandag

3

My Image
My Image
My Image
My Image
My Image
My Image
My Image
My Image

Skool Klasse

My Image

Voordele

My Image

POPULER

Opsommings

ALLE VAKKE

Opsommings van Graad 4 - 12
vir alle vakke

Werkkaarte met memo's

Toetse en eksamens met
memo's

Hankboeke Opgesom

Gratis vraestelle met memos

Laerskool en Hoërskool Opsommings

Alle skool dokumente en ekstra hulpbronne wat ons voorsien word gedoen volgens die CAPS kurrikulum.  
Ons dienste sluit die volgende in :

- Opsommings uit handboeke
- Toetse met memos
- Gratis addisionele taak hulp
- Video Lesse
- Eksamen Voorbereiding



​​​​​​​

Ekstra klasse in Wiskunde en Wetenskap

Is 'n wiskunde tutor die regte besluit ?

Keer en keer het ons al gesien dat privaat tutors baie goeie resultate kan lewer, maar dit kan ook duur raak.   Vir 'n baie baie goedkoper koste kan ons jou kind help om steeds toegang te kry tot 'n tutor !  

Ons stel die tutors bloot deur ons Whatsapp hulp groepies waar u kind reg deur die kwartaal die boodskappe en fotos kan stuur.  Die bekostigbare tutor sal dan die leerling in die groep uithelp met watter okal probleme daar is. 

Ekstra klasse opsommings
Ekstra klasse opsommings